Copyright © 2001-2010 Lusion Technologies. All rights reserved.
Listed in the South African Web Hosting company directory.
Die PHP Hypertext Preprocessor (PHP.net) is ‘n programmeringstaal wat webontwikkelaars toelaat om dinamiese inhoud te skep wat met databasisse saamwerk. PHP word basies gebruik om web-gebaseerde sagteware-applikasies te ontwikkel.
Ons webspasie bedieners is toegerus met ‘n opgedateerde weergawe van PHP 4 (4.4.6) en PHP 5 (5.0.5), waardeur toegang van enige van ons Webspasie rekeninge verkry kan word. Alle lêers wat in .php (of .ph4) eindig, sal outomaties deur PHP5 uitgevoer word. Hierdie verstekgedrag kan deur die mime tipe konfigurasie in die beheerpaneel gewysig word.
By verstek op die Webspasie rekeninge, verstek die .php lêeruitbreidings om op PHP4 uitgevoer te word, alhoewel deur die MIME tipe van \"php\" to \"application/x-httpd-php5\" van binne die beheerpaneel te stel, kan dit na PHP5 verander word.
Beide installasies word met die mhash, mcrypt, curl, gd2, mysql, imap, ftp en zlib modules (onder andere) geïnstalleer word met geaktiveerde kontaksokke. Dit behoort voldoende vir byna alle applikasies te wees.
Die volledige spesifikasies vir elke PHP weergawe kan nagegaan word by:
PHP4: http://www.ltserv.net/info/phpinfo.php
PHP5: http://www.ltserv.net/info/phpinfo.php5
Safe mode word veilig vir PHP5 lêers afgeskakel, omdat hulle deur CGI uitgevoer word, maar ongelukkig is dit ‘n veiligheidsrisiko om die PHP4 enjin sonder Safe Mode uit te voer.
Addisionele PHP modules mag beskikbaar wees op versoek, e-pos asseblief support@lusion.co.za met enige navrae.