Sisteem Besonderhede

Webspasie Datasentrum

Ons gedeelde webspasie bediener is gebaseer op die Steadfast Networks (http://www.steadfast.net) Premium Network with bandwidth from Level(3), Savvis, AT&T, PCCW Global, nLayer, en TeliaSonera. Die datasentrum is geleë in ‘n volledige datasentrum in die middestad van Chicago, IL.

PHP4 en PHP5 Webspasie

Die bediener voer beide PHP4 (as an Apache module) en PHP5 (as ‘n CGI) uit. Die besonderhede van die twee is onderskeidelik beskikbaar by http://www.ltserv.net/info/phpinfo.php4 en http://www.ltserv.net/info/phpinfo.php5. Die .php uitbreiding is verstek om op extension php4 uitgevoer te word, alhoewel deur die MIME tipe van "php" na "application/x-httpd-php5" van binne die beheerpaneel te stel, kan dit na php5 verander word.

Opstelling van Bediener

Die Webspasie bediener word op ‘n virtuozzo-gebaseerde OS virtualization op ‘n quad-core Intel® Xeon® CPU met ‘n RAID gebaseerde hardeskyf uitgevoer. Die sagteware word daagliks met MySQL rugsteunings opgedateer wat deur die loop van die dag uitgevoer word. Rugsteunings van alle rekeninge word daagliks na ‘n eksterne lokasie uitgevoer.