Copyright © 2001-2009 Lusion Technologies. All rights reserved.
Listed in the South African Web Hosting company directory.
Ons Beheerpaneel sluit ‘n opsie BoxProtect in wat rommel op ‘n uitdagende manier opspoor. BoxProtect vereis dat enige e-pos wat ontvang word, bevestiging moet ontvang wat verklaar dat dit deur ‘n mens gestuur is. Wanneer dit bevestig is, word die boodskappe in die ontvanger se e-posbus geplaas. Omdat geen rommel verklaar word nie, word geen rommel in u posbus geplaas nie.
Ons laat ons kliënte toe om die kleinste detail van hul webspasie rekening te beheer. Van e-pos rekeninge, versenders en outomatiese reageerders tot gevorderde afdelings, byvoorbeeld cron jobs te skep, bied ons beheerpaneel u alles wat u benodig om u webspasie rekening te bestuur.
Net soos die naam, is Fantastico fantasties. Fantastico word met al ons webspasiepakkette ingesluit en kan in u webspasie beheerpaneel gevind word. Dit laat vinnige en eenvoudige installasie toe vanuit ‘n groeiende lys van 48 verskillende skripte.
Die lys sluit skripte in soos gemeenskapskripte, beeldgalerye, e-handel oplossings, meningspeiling- en opnamebestuurders, interaktiewe web logs, inhoudsbestuursisteme en meer, wat met behulp van ‘n maklike koppelvlak geïnstalleer kan word, sonder enige van die normale vereiste gevorderde take.